Oor Ons

Ons Missie

Om God te verheerlik deur omgee, uitreik en dissipelskap.

Ons Visie

God is die middelpunt van Rooihuiskraal gemeente,waar elke lidmaat deur n brandende verhouding met Christus in liefde vir mekaar omgee en 'n verskil in die gemeenskap maak.