Ons gesels saam hierdie week oor verbond en wat die verbond beteken.
Ons kyk verder na wat verbond is deur geskiedenis en hoe dit God se voorsiening aan die mens deur genade wys.
Ons gesels verder oor die verbond. Vandag fokus ons op die doop as teken van die verbond.
Ons ontdek die waarde van belydenis hierdie week.
Ons gesels oor die publieke aard van belydenis.
Sondelose Sondaars en hoe dit deel vorm van ons Belydenis.
Ons gesels oor belydenis as katalisator vir persoonlike groei.
Ons gesels vandag oor een van die vyf reformatoriese slagspreuke wat ons oor die loop van Lydenstyd gaan bespreek, nl. Sola Fidei - Geloof alleen.
Ons gesels oor die volgende van die solas, nl Solus Christi.
Ons gesels op Kraakvars uit die kraak oor die verskil tussen transaksionele- en transformerende verhoudings gebed. Skakel gerus in.
Bid gedurig!
Hoekom moet ons bid, as God soewerein, volmaak en alswetend is? Kom ons gesels daaroor.
Wees stil en weet... wat is hierdie stilte waarna God verwys?
Kan ons iets uit ons eie krag doen om gered te word, of is dit alles in God se hande? Ons gesels hierdie week oor Sola Gratia - Genade alleen.
Ons dink na oor die biddende lees van die Bybel soos ons hierdie week nader aan God deur die teks beweeg.
Ons gesels hierdie week oor kontemplasie en vandag se lectio divina handel oor Markus 2, die roeping van Levi.
Ons lees Johannes 5 oor die verhaal van Jesus en die man by Betsata in ons Lectio Divina.
Ons word vandag stil rondom Matteus 8.